top of page
Laundry.jpg
Luanry Services

Ons Pryse

Wasgoeddienste
 

  • Vorms sal by die ontvangs beskikbaar wees

  • Wasgoed sal op die gaste eie risiko gedoen word

  • Wasgoedpryse sal op vorm en op ons webwerf beskikbaar wees

  •  Gaste wat vir lang tydperke bly, kan reëlings tref vir die skoonmaak van hul woonstel @ N$120.00 dit sluit die was van die beddegoed en handdoeke in, enige bykomende wasgoed is soos volg hieronder.

  • Alle gaste moet reëlings tref ten minste 1 dag voor enige skoonmaak of wasgoed gedoen word, geen skoonmaak van die woonstel of waswerk sal andersins gedoen word nie.

  • Wasgoeddienste sal slegs van 8:00 tot 13:00 beskikbaar wees

  • Wasgoed moet betaal word voordat dit gewas en gestryk word

Laundry prices
bottom of page