top of page

Ons storie

Jou Huis In Die Hart Van Die Woestyn

 MASADA AKKOMMODASIE ons is geleë in Bremerstraat op  die punt van die  heuwel wat uitkyk oor die hawe en asemrowende woestynduine met die beste see-uitsig in die dorp. Ons is toegewyd daaraan om gerief en gemak te meng om jou die aandag en luukse te gee wat jy verdien. Met onberispelike verblyf en 'n oplettende personeel, waarborg ons dat jy 'n aangename ervaring hier sal hê. Verken wat ons het om te bied en bespreek vandag 'n kamer.

Ons sitkamer area

Klik op die knoppie hieronder om meer foto's  van ons lieflike verblyf te sien

Ons span

Ons span werk nou al 5 jaar saam met ons by MASADA hulle is goed opgeleide, baie respekvolle, lojale en betroubare werkers met bediende se harte, en hulle sal hul bes doen om ons kliënte die beste diens te lewer, ons spanlede is soos familie elk met hul eie eienskappe en karakter, ons hoop jy voel reg tuis by ons, gaste kan gerus ons span vra vir enige bystand.

Ons het hoenders sowel as 'n Duitse herder en drie katte wat baie liefdevol en speels is,

ons sal gaste aanraai om versigtig te wees en die diere asseblief met respek te behandel.

bottom of page