top of page

Nood Ander Dienste

Voertuigdienste

Kontak die volgende vir enige motorvoertuigbystand of klik een van die knoppies om direk te bel of aanwysings te kry.

MC Auto Electric

+264 63 202 012

Inselstraat 253

Udo's Auto Center

+264 63 204 051

Bahnhoffstraat 215

Mediese Diens

Kontak die volgende vir enige mediese noodgevalle of klik op een van die knoppies om direk te bel of aanwysings te kry.

Lüderitz Staats hospitaal

+264 63 202 446

Nautilus Hill Area

Nooddienste

Cokontak die volgende in geval van noodgevalle of klik op een van die knoppies om direk te bel of aanwysings te kry.

Polisiestasie

+264 63 10 111

Brandweer

+264 63 202 255

Bay Rd

bottom of page